Die Koeël Is Deur Die Kerk

Homez Gomez, wat vinnig besig is om opskuddings te maak in die somtyds droeë Suid-Afrikaanse musiek arena, het hulle oorspronlike idees oor musiek en identiteit weerspieël in hulle webwerf met die hulp van die talentvolle mense by Sunflood Studios en Webshift. Alweer uit die boonste rakke.